Nuus

Goudprys sal verder styg, meen ekonoom


Listen Later

Die goudprys het die afgelope weke bestendig vertoon, te midde van breër ekonomiese onsekerheid. Die kommoditeit verhandel rondom 3 200 en 3 300 Amerikaanse dollar per fyn ons na ‘n skerp styging in die afgelope maande. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie ontvang van die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings