Nuus

Goudprys skitter, blink res van die jaar verwag


Listen Later

Die prys van goud het met meer as 34 persent tot dusver vanjaar gestyg, en Dinsdag 'n nuwe rekordprys van 3 527,50 Amerikaanse dollar per fynons bereik. Ontleders het hul voorspellings geleidelik opwaarts hersien, met vooruitsigte vir die gemiddelde prys vir 2025 wat gestyg het van 2 756 dollar per ons in Januarie tot 3 220 dollar in Julie. Die Suid-Afrikaanse ekonoom, Dawie Klopper, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die sleutelfaktore wat tans die tendens dryf.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings