Kosmos 94.1

Greenback steeds veilige hawe in geldmark


Listen Later

Geopolitiese spanning en Amerikaanse sanksies het Rusland en China gedryf om meesal Chinese yuan en Russiese roebels in hulle bilaterale handel te gebruik, in plaas van die Amerikaanse dollar en die euro. Die dollar behou egter sy posisie as die primêre internasionale veilige hawe-geldeenheid. Kosmos 94.1 Nuus het met Suid Afrikaanse ekonoom Chris Hart gepraat wat die effek daarvan verduidelik. Volgens Hart sal dit 'n lang proses wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1