Nuus

GRN is verbind tot ruimtewetenskap


Listen Later

Terwyl Namibië die Konsep Nasionale Ruimtewetenskap- en Tegnologiewetsontwerp bekendstel, het president Netumbo Nandi-Ndaitwah die China opsporings-, telemetrie- en bevelstasie in Swakopmund besoek. Kosmos 94.1 Nuus het met die adjunk uitvoerende direkteur vir Hoër Onderwys, dr. Lisho Mundia gepraat, wat sê die besoek beklemtoon die regering se toewyding aan die ontwikkeling van ruimtewetenskapkundigheid, internasionale samewerking en gevorderde tegnologie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings