Nuus

GRN moet sy skuldvlakke aanspreek - ekonoom


Listen Later

Reaksie word ontvang van die regering se skuld wat in Oktober 143,7 miljard Namibiese dollar bereik het, 'n jaarlikse toename van 15,4 persent, met die totaal op 51,5 persent van BBP. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom dr. Omu Kakujaha-Matundu gepraat, wat kommentaar lewer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings