Nuus

GRN se skuldvlakke onder die loep


Listen Later

Terwyl die sentrale regering skuldvolhoubaarheidstrategieë implementeer, erken finansminister Ericah Shafudah die publiek se kommer oor die stygende skuld- en rentebetalings. Sy bevestig dat 'n toenemende deel van die begroting verbruik word deur die diens van skuld of rentebetalings. Dit beslaan rofweg 14,4 miljard Namibiese dollar in die 2025/26 boekjaar, of 15 persent van staatsinkomste. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Josef Sheehama gesels, wat die belangrikheid daarvan beklemtoon dat die land 'n sinkende fonds ontwikkel om skuld te delg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings