Groeipyne

Groeipyne 13 Julie 2023


Listen Later

Daar is 'n magdom inligting op die internet beskikbaar om ouers van voorskoolse kinders te bemagtig. Hoe betroubaar is daardie inligting? Anthea Fredricks gesels met die mense van Afrikaans.com, 'n aanlynplatform waar Afrikaanses met die druk van 'n knoppie geholpe kan raak. Ons hoor ook by kinderontwikkelingspesialis Yolandie van den Heever van boeliegedrag en wat gemaak met 'n klein kind wat byt.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GroeipyneBy RSG