Ons kyk na die rol van ‘n ouma, en die impak wat sy kan hê op haar kleinkinders en hulle gesinne. Vroeëkinder-ontwikkelingspesialis, Sophie Breytenbach, self ‘n ouma, deel haar insigte met ‘n goeie skeutjie humor!