Wanneer moet ‘n ouer of kleuterskoolonderwyser rooi ligte sien flikker oor 'n kind se ontwikkelingsmylpale?En sou jy bekommerd wees, waarheen wend jy jou? Arbeidsterapeut Jancke van Wyk het die antwoorde.