Johan van Lill praat met Liezel Engelbrecht, 'n dieetkundige, oor obesiteit by kinders. Dis tans Nasionale Voeding- en Obesiteitsweek, en die tema is Goeie Voeding vir Goeie Immuniteit.