
Sign up to save your podcasts
Or


Die fokus is op neurodiversiteit in die klaskamer teen die agtergrond van Outisme Bewusmakingsmaand. Kleinkinderonderrigspesialis en kleuterskooljuffrou, Yolandi van den Heever, deel haar insigte en gee raad.
By RSGDie fokus is op neurodiversiteit in die klaskamer teen die agtergrond van Outisme Bewusmakingsmaand. Kleinkinderonderrigspesialis en kleuterskooljuffrou, Yolandi van den Heever, deel haar insigte en gee raad.