Johan van Lill praat met Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor hoe rolmodelvorming by kinders plaasvind. Hoe hanteer ek dit wanneer daar soveel invloede is van die skool, sosiale media en vriende wat ‘n groot impak het op my kind se rolmodelvorming?