Groeipyne

Groeipyne 2 Junie 2022


Listen Later

Vir baie jare was seks en seksualiteit taboe onderwerpe in vele Suid-Afrikaanse huishoudings.  Dis mos immers iets baie privaat. Ouers blyk steeds sku en ongemaklik om die onderwerp aan te roer. Maar dis tog sekerlik by die huis waar seksopvoeding moet begin? Anthea Fredericks het dr. Elmari Craig, 'n internasionaal gesertifiseerde seksuoloog en verhoudingsterapeut,  genader om die vrae te beantwoord.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GroeipyneBy RSG