
Sign up to save your podcasts
Or


Die jaar is amper verby en in retrospek kan ons nou baie van die jaar se gebeure – en die inpak daarvan op ons gesin – in perspektief plaas. Sielkundige Fiona Doman Olivier herinner ons aan wat saak maak en hoe om alles mooi op te weeg en te besin.
By RSGDie jaar is amper verby en in retrospek kan ons nou baie van die jaar se gebeure – en die inpak daarvan op ons gesin – in perspektief plaas. Sielkundige Fiona Doman Olivier herinner ons aan wat saak maak en hoe om alles mooi op te weeg en te besin.