Johan van Lill praat met dr. Henning Gericke, 'n kliniese sportsielkundige, oor hoe ouers en versorgers hulle kinders (en veral talentvolle kinders) kan ondersteun om hulle volle potensiaal te bereik. Hoe gemaak as my kind op ‘n dag by die huis kom en sê hy wil nou nie meer ‘n sport doen nie, terwyl hy eintlik soveel talent daarin het?