
Sign up to save your podcasts
Or


Ons het die afgelope paar weke gefokus op neurodiversiteit en outisme teen die agtergrond van Outisme Bewusmakingsmaand. Ons sluit die reeks gesprekke af met vroeë kinderontwikkelingspesialis en opvoeder, Sophie Breytenbach, ouma van twee kleinkinders met outisme.
By RSGOns het die afgelope paar weke gefokus op neurodiversiteit en outisme teen die agtergrond van Outisme Bewusmakingsmaand. Ons sluit die reeks gesprekke af met vroeë kinderontwikkelingspesialis en opvoeder, Sophie Breytenbach, ouma van twee kleinkinders met outisme.