Groeipyne

Groeipyne 3 Desember 2020


Listen Later

Johan van Lill praat met dr. Melodie de Jager, 'n ontwikkelingskenner, oor die “nuwe ABC van lees” en die rol wat vestibulêre ontwikkeling en luister in die leesproses speel. Daar is jare lank aangeneem dat die visuele sintuig die belangrikste rol speel in leesontwikkeling, maar onlangs is die teendeel bewys uit navorsing wat sy gedoen het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GroeipyneBy RSG