Groeipyne

Groeipyne 3 September 2020


Listen Later

Johan van Lill gesels in Groeipyne met Henry Joubert, 'n pa van 'n seun wat op die outisme spektrum is. Hierdie program is vroeër vanjaar uitgesaai, en soveel luisteraars het gevra of ons dit nie weer kan uitsaai nie. So, kom ons luister weer na hierdie aangrypende onderhoud oor 'n pa se geestelike en emosionele reis en hoe hy elke dag aanpak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GroeipyneBy RSG