Groeipyne

Groeipyne 30 Januarie 2025


Listen Later

Navorsing wys dat 5% van Suid-Afrikaanse kinders aandagafleibaarheid-hiperaktwiteitsindroom, of ADHD, het, maar die meerderheid van hierdie kinders word nie gediagnoseer of behandel nie weens 'n gebrek aan bewusmaking en hulpbronne. Juane du Randt, 'n geregistreerde berader en projekleier by die Goldilocks and the Bear Foundation, vertel van die werk wat hulle as nie-winsgewende organisasie doen om bewusmaking te kweek oor vroeë diagnose en behandeling.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GroeipyneBy RSG