Johan van Lill praat met Liezel Engelbrecht, 'n dieetkundige, oor gesonde eetgewoontes by kinders en hoe dit kan bydra om hulle immuniteit te verhoog. Dis tans Nasionale Voeding- en Obesiteitsweek, en die tema is Goeie Voeding vir Goeie Immuniteit.