Nuus

Groenammoniak: Kenner sê dis 'n bose kringloop


Listen Later

Namibië se vlagskip groenammoniak-projek, Hyphen, het 'n knou gekry nadat die Duitse nutsmaatskappy RWE uit 'n groot voorsieningsooreenkoms onttrek het. Die regering besit 24 persent aandeel in die projek. Energiekenner Chris Yelland het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die wêreldwye groenwaterstofbedryf groeipyne beleef. Hy sê die sektor is vasgevang in 'n siklus waar lae vraag pryse hoog hou, en hoë pryse groei voorkom, vererger deur regerings in Europa en elders wat subsidies afskaal.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings