Nuus

Groenskema moet beter bestuur word


Listen Later

Die bestuurstyl van Namibië se groenskema verhoed dat die projekte hul volle potensiaal bereik, sê Tobie Aupindi, die voorsitter van die parlementêre staande komitee vir natuurlike hulpbronne. Dié komitee het die afgelope week die projekte in die Zambezi-, Kavango-Oos- en Kavango-streke besoek om die doeltreffendheid en volhoubaarheid daarvan te bepaal en die ontplooiing van nuwe tegnologie te ondersoek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings