Nuus

Groenwaterstof-drome benodig dringende aksie: Ithete


Listen Later

Die minister van mynbou en energie, Natangwe Ithete, het 'n beroep gedoen op dringende optrede om die land se groenwaterstof ambisies in tasbare voordele vir gewone burgers te omskep. Hy het vanoggend by die Globale Afrika-groenwaterstofberaad in Windhoek gesê die tyd vir beplanning en beloftes is verby. Die fokus moet nou verskuif na werkskepping, vaardigheidsontwikkeling en toegang tot energie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings