Sign up to save your podcasts
Or

Almal van ons is grond en a.g.v. sonde verander dit ons in bloedgrond. Sonde het 'n
skuldlas en dit hang oor ons skouers maar wanneer ons besef dat Jesus Sy bloed
gegee het om ons van die skuld van sonde los te maak, maak dit ons vry. Ons behoort
nou aan Hom want Hy het ons met Sy kosbare bloed gekoop.
By Kompas GemeenteAlmal van ons is grond en a.g.v. sonde verander dit ons in bloedgrond. Sonde het 'n