
Sign up to save your podcasts
Or


Erfgrond is gewoonlik 'n stuk grond wat jy as seën van 'n familielid ontvang. Ons Hemelse Vader het aan elkeen van ons ook erfgrond gegee, maar dit voel nie of dit noodwendig altyd goed gaan op ons erfgrond nie. Dit voel nie of dit 'n seëning is nie. Vir ons om werklik die seën van God se erfgrond aan ons te geniet, moet ons deel hê aan Sy familie.
By Kompas GemeenteErfgrond is gewoonlik 'n stuk grond wat jy as seën van 'n familielid ontvang. Ons Hemelse Vader het aan elkeen van ons ook erfgrond gegee, maar dit voel nie of dit noodwendig altyd goed gaan op ons erfgrond nie. Dit voel nie of dit 'n seëning is nie. Vir ons om werklik die seën van God se erfgrond aan ons te geniet, moet ons deel hê aan Sy familie.