Gesonde grond is van kritiese belang om die voedingswaarde van gewasse te bevorder. Dit sal ook veroorsaak dat minder grond benut word vir hoë kwaliteit gewasse en oeste. Met die lente wat oppad is, sluit Kosmos 94.1 Landbounuus by Dr Hendrik Smith, ‘n Bewarings Landbou Fasiliteerder by GraanSA aan om hieroor te gesels.