
Sign up to save your podcasts
Or


Leemgrond is die vrugbaarste en beste grond vir ‘n plant of boom om in te groei en vrug voort te bring. God se Vaderhart is dat elkeen van Sy kinders leemgrond sal wees, dat dit wat Hy in ons lewe saai sal vrug dra. Hoe lyk die vrug van jou lewe - goed of sleg?
By Kompas GemeenteLeemgrond is die vrugbaarste en beste grond vir ‘n plant of boom om in te groei en vrug voort te bring. God se Vaderhart is dat elkeen van Sy kinders leemgrond sal wees, dat dit wat Hy in ons lewe saai sal vrug dra. Hoe lyk die vrug van jou lewe - goed of sleg?