Nuus

Grond-wetsontwerp is 'business as usual': Riruako


Listen Later

Die grond-wetsontwerp maak steeds opslae, met kritiek dat vorige grondkonferensies se voorstelle nie in die wetgewing geimplimenteer is nie. Die lede van die Nasionale Vergadering moet nog oor die wet debateer. Dr. Hoze Riruako, die opperhoof van die Herero Tradisionele Owerheid, het kommentaar gelewer tydens 'n perskonferensie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings