Kosmos 94.1 Landbou

Grondaansoeke skop af in SA


Listen Later

Die Suid-Afrikaanse Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, het die aansoekproses vir beskikbare staatsgrond vir landbou oopgestel as deel van die ANC-regering se bydrae tot die grondhervormingsprogram. Daar is 896 plase van 700 000 hektaar onderbenutte of ongebruikte staatsgrond beskikbaar. Vroue, die jeug en mense met gestremdhede sal voorkeur kry. Die bekende Suid-Afrikaanse Landbou Ekonoom Dr Kobus Laubscher sluit by ons aan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1