Nuus

Grondbesetters in Walvisbaai gaan verskuif word


Listen Later

Die Walvisbaai-munisipale raad het 'n plan goedgekeur om inwoners wat onwettig grond by Kuisebmond en ander gebiede beset, na 'n tydelike perseel by Farm 37 te verskuif. Die verskuiwing sal geselekteerde agterplaas-plakkers van Kuisebmond en 50 huishoudings van Narraville insluit. Munisipale woordvoerder Anita Kaihiva het aan Kosmos 94.1 gesê daar is nog geen duidelike tydlyn oor wanneer die verskuiwing sal begin nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings