Kosmos 94.1 Landbou

Grondhervorming word bespreek.


Listen Later

Die wêreld is behep met die korona-pandemie maar daar is ander uitdagings in Namibië en een is dié van grondhervorming en natuurlik, die onteiening van grond sonder enige vergoeding. Die tweede grond konferensie het verlede jaar bevind dat sekere grondeienaars hulle grond op so manier moet afstaan. Die Grondlose Mense Beweging, oftewel die LPM party, het ‘n beduidende standpunt oor die kwessie en die party se Woordvoerder, Sade Gawanas is ons gas:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1