Nuus

Groot afwagting vir Egiptiese beraad


Listen Later

President Donald Trump van Amerika en sy Egiptiese ampsgenoot, Abdel Fattah al-Sisi, bied vanmiddag in Sharm el-Sheikh ʼn beraad vir meer as 20 wêreldleiers aan. Die beraad wil die oorlog in die Gaza-strook beëindig, pogings verskerp om vrede en stabiliteit in die Midde-Ooste te bewerkstellig, en ʼn nuwe era van sekuriteit en bestendigheid in die streek inlui. Hulle sal ook die volgende fase van Trump se 20-punt-vredesplan bespreek. Trump sal vanoggend die Israeliese Knesset toespreek. Hy het met die media oor die beraad gepraat voor hy vertrek het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings