Copps 94.1

Groot Ivoor Fonds Gemaak Deur Die Blue Rhino Taakspan


Listen Later

Die afgelope tyd is 'n groot deurbraak gemaak deur die Blue Rhino Taakspan toe mense vasgetrek is met 'n groot aantal ivoor in hul besit. Deon Louw het gesels met Barry de Klerk, Adjunk Kommissaris van die Namibiese Polisie en Hoof van Beskermde Hulpbronne in Namibie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Copps 94.1By Kosmos 94.1