Nuus

Groot kankerkonferensie in September by Nust


Listen Later

Namibië se heel eerste kankergenomika-konferensie gaan in September deur Nust aangebied word. Dit sal globale kundiges na Windhoek bring om te ondersoek hoe baanbrekende genetiese navorsing kankerdiagnose en behandeling regoor Afrika kan transformeer. Kosmos 94.1 Nuus het met Rolf Hansen, die uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Namibië gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings