Kosmos 94.1 Landbou

Groot kommer oor wynboere


Listen Later

Agri Wes-Kaap sê alle voorstelle wat deur die wynbedryf aan die ANC-regering in Suid-Afrika gemaak is, is nie oorweeg nie. Die buurland se regering het die verbod op alkohol verkope verder verleng en daar is groot kommer oor wynboere se vatbaarheid, werksgeleenthede en meer. Jannie Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van Agri Wes-Kaap sê die bedryf kan nie nog ‘n verbod oorleef nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1