Kosmos 94.1 Landbou

Groot skenking vir droogte hulp.


Listen Later

Tydens ‘n geleentheid by die kantore van Namibian Breweries Limited is daar ‘n bedrag van N$ 585000 aan die Dare to Care rampfonds oorhandig deur Namibian Breweries Limited. Die fonds word onder andere deur die Namibiese Landbou Unie bestuur. Luton Koorts het tydens die geleentheid met die Pesident van die Unie,Piet Gouws gesels:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1