GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

By GROOTfm 90.5
Download on the App Store

GROOTfm 90.5 episodes

  • Zander van der Westhuizen het tydens die Gospel-program gesels met Brent Dawes -1 Februarie
    Zander van der Westhuizen het tydens die Gospel-program gesels met Brent Dawes - die mede-regisseur en skrywer van die nuwe animasie-film: David. Brent vertel tydens die onderhoud hoe die droom ontstaan het en ’n werklikheid geword het. Luister ook hoe die film deur honderde kunstenaars gebou is en hoe Phil Wickham en Lauren Daigle betrokke geraak het. Die film is van internasionale gehalte en is net hier in Kaapstad geskep
    16 min
  • Zander van der Westhuizen gesels met Brent Dawes -1 Februarie
    Zander van der Westhuizen het tydens die Gospel-program gesels met Brent Dawes - die mede-regisseur en skrywer van die nuwe animasie-film: David. Brent vertel tydens die onderhoud hoe die droom ontstaan het en ’n werklikheid geword het. Luister ook hoe die film deur honderde kunstenaars gebou is en hoe Phil Wickham en Lauren Daigle betrokke geraak het. Die film is van internasionale gehalte en is net hier in Kaapstad geskep!
    16 min
  • VERSKILMAKERS: Spreading the Love
    Vandag gesels ons met Lizelle Marucchi, die stigter van die nie-winsgewende organisasie Spreading the Love. Wat in 2014 in haar eie kombuis begin het met kos vir gesinne wat alles verloor het, het vandag gegroei tot ’n beweging van mense wat hande vat om hoop te versprei.
    11 min
  • #ALT-Fokus - Thys Nortje | 29 Januarie
    Hierdie week se HOOF FOKUS is Thys Nortje. Hy gesels oor sy liefde vir musiek en hoe hy gegroei het die afgelope paar jaar. Hy kom deel ook sy nuutste enkelsnit 'HOE MOOI' met Venita.
    31 min
  • #GROOTtrauma | 28 Januarie
    >Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid?
    >World Health Esteem Month.
    >Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker verbind
    >JP Moller gesles oor - Verslawing as ’n diagnoseerbare gesondheidstoestand
    >Dr Jaco se wenk vir die week.
    35 min
  • #WeeksdaeVibesMetVenita - Rock The Boat | 27 Januarie
    Hulle is TERUG om die VIBE in #WeeksdaeVibesMetVenita te sit! Rock The Boat is Venita se eerste gaste vir #CountryVibes vir die jaar en hulle vat die tyd om te gesels oor wat hulle mee besig was, watter opwinde projekte vir hulle voorlê, EN OOK hulle nuutste enkelsnit 'BEFORE WE WERE US'.
    21 min

About GROOTfm 90.5

From the publisher's feed

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.