Reën oorheers op die oomblik die nuustoneel en Namibiërs juig. Vir boere is dit ‘ groot verligting en die Suide-boere het ook rekord neerslae ontvang. Ons gesels vanoggend met Herman Stroh, ‘n mielieprodusent van Plaas Hanssenia, 25 kilometer buite Grootfontein in die mielie-driehoek.