GROOTfm 90.5

#GROOTtrauma - 20 Mei 2026


Listen Later

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor:
Groot Hofuitspraak oor Privaat Gesondheidsorg in Suid-Afrika
Ebola-uitbraak in die DRC: Moet Suid-Afrikaners bekommerd wees?
Nikotien-sakkies: Die Nuwe Generasie van Verslawing?
Dr Jaco se wenk vir die week
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5