GROOTfm 90.5

#GROOTtrauma | 8 April


Listen Later

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
>Mediese Vasvrae Vraag - Wat is die mediese term vir “grootmens waterpokkies”?
>Wêreldgesondheidsdag 2026
>Tattoos en Jou Gesondheid: Wat Gebeur Regtig Onder die Vel?
>Endometriose
>Dr Jaco se wenk vir die week
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5