Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
August 26, 2020#GROOTtrauma 26 Augustus 2020: Honde en terapie?Susan Lombaard (HUB - maroela media) vertel hoe sy 'n hond vir die kantoor aangeneem het en hoe Japie (hond) gehelp het met terapie onder werknemers. Dr Henk Swanepoel, 'n kliniese sielkundige van Centurion vertel ook oor die voordele (en nadele) ivm die gebruik van diere in terapie....more29minPlay
August 25, 2020Reg of Verkeerd 25 Augustus 2020: Gesinsgeweld en meer oor GBGLezanne Taylor van JR Attorneys gesels oor gesinsgeweld en ook meer oor geslagsgebaseerde geweld....more32minPlay
August 19, 2020#GROOTtrauma 19 Augustus 2020: NSRI en die vrou se rol in reddingJamie Potgieter & Libby Nitrel van NSRI se stasie 27 kom gesels oor hulle betrokkenheid en rol by die organisasie. Dr Lynette Nel, Psigiater gesels oor trauma en die hantering daarvan....more30minPlay
August 18, 2020Reg of Verkeerd 18 Augustus 2020: Fotografie en kopiereg - wat jy moet weetMarius Wilkens gesels oor die wetgewing rondom fotos en eienaarskap, royalties en regte as deel van wêreld fotografie dag....more32minPlay
August 12, 2020#GROOTtrauma 12 Augustus 2020:Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning gesels oor die afname in Covid-19 passiënte en ook hulle eie observasies ivm Covid-19 as 'n virus in 'n pasient....more33minPlay
August 11, 2020Reg of Verkeerd 11 Augustus 2020: Huwelikskontrakte: waarna om te kykLezanne Taylor van JR Attorneys gesels oor huwelikskontrakte: waarna om te kyk en hoe vroue beskerm moet word....more33minPlay
August 05, 2020#GROOTtrauma 05 Augustus 2020: Tegnologie en hoe dit gesondeheidsorg veranderDr André Hattingh gesels telefonies oor sy organisasie, Pediatric Care South Africa. Hennie Joubert en EZmed gesels oor tegnologie en hoe dit die dokter spreekkamer verander....more40minPlay
August 04, 2020Reg of Verkeerd 04 Augustus 2020: Natuurbewaring en hoe om 'n gids te weesJohann van Rensburg is 'n vryskut gids en gesels oor hoe die Covid-19 toerisme in veral die bosveld beinvloed het....more19minPlay
July 29, 2020#GROOTtrauma 29 Julie 2020 - Voordele van borsvoedingDr Jaco van Niekerk - oorsig van Covid-19 totdusver en Prof Lisanne du Plessis (US) vertel meer oor voordele van borsvoeding en wereld borsvoed week 01 - 07 Aug...more26minPlay
July 28, 2020Reg of Verkeerd: 28 Julie 2020 - SkuldberadingNiel Roets, HUB van Debt rescue gesels oor skuldberading in 'n tyd van Covid-19....more19minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.