Nuus

Gryslysvrye SA gaan beleggersvertroue hupstoot gee


Listen Later

'n Ekonoom verbonde aan die Noordwes-Universiteit Sakeskool, professor Raymond Parsons, sê Suid-Afrika se verwydering van die gryslys sal help om beleggersvertroue te verbeter en die koste verbonde aan oorsese finansiële transaksies te verminder. Die Finansiële Aksietaakspan het die verwydering van Suid-Afrika aangekondig nadat hy sy metodes verskerp het om geldwassery en terrorisme-finansiering op te spoor. Parsons sê dit is goeie nuus vir die ekonomie en is 'n faktor wat vertroue bou op 'n kritieke tydstip in die sakesiklus:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings