Nuus

Guterres veroordeel moord op joernaliste


Listen Later

Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, het die moord op ses joernaliste in Gaza veroordeel. Vyf Al Jazeera-joernaliste, insluitend sy korrespondent, Anas al-Sharif, is Sondag in 'n Israelse lugaanval dood. Nog twee is dood, insluitend 'n vryskutjoernalis. Israel se weermag het gesê hy het Sharif geteiken en beweer hy was die hoof van 'n terroristesel in Hamas. 'n VN-woordvoerder Stéphane Dujarric sê minstens 242 joernaliste is in Gaza dood sedert die oorlog byna drie jaar gelede begin het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings