Volgens berigte is daar erge besmetting van vee deur haarwurms in al nege provinsies van Suid Afrika aangemeld. Vir 'n Namibiese perspektief sluit ons aan by Hennie Brisley van MSD Animal Health: