Gebed en vertroue is, so weet ons, deel van ons geloofslewe. Maar net so 'n belangrike deel van ons lewe as gelowiges is om terug te kyk. Regverdiges lewe deur die geloof, wanneer hulle terugkyk in God se openbaring in - nie net om sin te maak van die hede nie, maar om ook vooruit te kyk na die toekoms