Nuus

Hai//om eis N$2,8 triljoen van regering


Listen Later

Die Hai||om Vereniging, wat in 2024 gestig is om die inheemse Hai||om bevolking te verteenwoordig in die nastrewing van hul historiese grond- en verwante regte, het 'n reuse-regsgeding teen die regering aanhangig gemaak. Die Hai||om, die grootste San-groepering in Namibië, eis vergoeding van 2,8 triljoen Namibiese dollar vir voorvaderlike grond wat hulle verloor het en wat vandag die Etosha Nasionale Park is. Bandu Komob en Johny Aib wys op die belangrikheid van hul grondregte.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings