Nuus

Halvering van tariewe op Skotse whiskey £250m werd


Listen Later

Die besoek van premier Keir Starmer na China werp reeds vrugte af vir die Briste skotse whiskey bedryf. China het ingestem om tariewe op die invoer van die whiskey te halveer van 10 na 5 persent. Dit is 250 miljoen pond vir die Britse ekonomie werd. Die handelsminister Chris Bryant.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings