Nuus

Hamas het drie tot vier dae om plan te aanvaar - Trump


Listen Later

Internasionaal en Amerikaanse president Donald Trump het Hamas 'n spertyd van drie tot vier dae gestel om te reageer op sy plan vir 'n einde aan die oorlog in Gaza. Hy het aan verslaggewers gesê dit sal 'n baie hartseer einde wees as Hamas die plan verwerp. Katar se buitelandse sake-ministerie sê die Palestynse groep is besig om die plan verantwoordelik te bestudeer. Die plan het ondersteuning gekry van lande in Europa, die Midde Ooste en Asië, maar daar is heelwat redes vir versigtigheid oor die sukses daarvan, verduidelik die BBC se John Sudworth:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings