Nuus

Hamas stem in tot wapenstilstand


Listen Later

Hamas het ingestem tot die jongste voorstel van streeksbemiddelaars vir 'n wapenstilstand in Gaza en 'n ooreenkoms met Israel vir die vrylating van gyselaars, het 'n bron in die groep aan die BBC gesê. Die voorstel van Egipte en Katar is glo gebaseer op 'n tweestap-raamwerk wat die Amerikaanse gesant Steve Witkoff in Junie voorgestel het. Hamas sal daarvolgens sowat die helfte van die 50 oorblywende Israeliese gyselaars in twee groepe vrylaat, tydens 'n wapenstilstand van 60 dae. Onderhandelinge oor 'n permanente wapenstilstand sal ook plaasvind. SkyNews se Midde-Ooste korrespondent Diana Magnay het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings