Boodskappe uit die Woord

Hande wat vol is, ontvang moeilik! - Hugo Weich, 7 November 2021


Listen Later

Hugo Weich deel met ons een van die mooiste verhale in die Bybel. Die verhaal waar Jesus self kindertjies omarm. Maar, hy deel ook ‘n ander verhaal – een van die hartseerste verhale in die Bybel. Dit is oor iemand wat smag na die soort omarming, maar dan self daaruit losruk. Soms is ons ook maar so....
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Boodskappe uit die WoordBy Harmonie Gemeente